STEAM GROUP
Sonder Grense SonderGrense
STEAM GROUP
Sonder Grense SonderGrense
0
IN-GAME
1
ONLINE
Founded
25 October, 2020
Language
English
Location
Cook Islands 
ABOUT Sonder Grense

Afrikaans Mense

Die splinternuwe reeks vir leerders van Afrikaans as bykomende taal is dinamies en gebruikersvriendelik. Dit is n maklike manier om uitkomsgebaseerde onderwys baas te raak. Die reeks bied n verskeidenheid tekste aangevul met take en aktiwiteite wat die leerders binne die bepaalde konteks die geleentheid bied om op oorspronklike wyse met die taal om te gaan en tog ook die leesvaardigheid te ontwikkel en woordeskat vas te le en uit te brei. Die materiaal genoeg in die bree om die onderwyser n insig te gee in die rigting wat ingeslaan word met uitkomsgebaseerde onderwys, sonder om die belangrike beginsels van luister-, skryf-, praat- en leesonderrig buite rekening te laat.

Dit Is[http//Goed]
POPULAR DISCUSSIONS
VIEW ALL (3)
GROUP MEMBERS
Administrators
Members
0
IN-GAME
1
ONLINE
0 IN CHAT
Enter chat room
Founded
25 October, 2020
Language
English
Location
Cook Islands 
ASSOCIATED GAMES