STEAM GROUP
45° President DlandTrump45
STEAM GROUP
45° President DlandTrump45
0
IN-GAME
2
ONLINE
Founded
26 July, 2017
Location
United States 
ABOUT 45° President

Donald Trump Afrikaans Gemeenskap

Donald John Trump (14 Junie 1946 in Queens, New York Stad) is ’n Amerikaanse sakemagnaat en die 45ste President van die Verenigde State van Amerika. Hy was die Republikeinse Party se kandidaat en het sy Demokratiese teenstander Hillary Clinton op 8 November 2016 in die Amerikaanse presidentsverkiesing verslaan, hoewel hy minder stemme as sy op hom verenig het. Hy is op 20 Januarie 2017 as die 45ste president beëdig.

Op 70 jaar is Trump die oudste en welvarendste persoonlikheid wat ooit die amp van president van die VSA beklee het, asook die eerste sonder enige voorafgaande militêre of politieke loopbaan en die vyfde wat op nasionale vlak geen meerderheid van die uitgebragte stemme op hom verenig het nie. Trump is ook ’n belegger, skrywer en TV-persoonlikheid, asook voorsitter van The Trump Organization en stigter van Trump Entertainment Resorts.

Hy het in Junie 2015 sy kandidatuur vir die Amerikaanse presidentskap van November 2016 aangekondig en is op 19 Julie 2016 deur die Republikeinse Party amptelik as die party se presidentskandidaat benoem.

Van Wikipedia die vryee ensiklopedie
POPULAR DISCUSSIONS
VIEW ALL (13)
GROUP MEMBERS
Group Player of the Week:
Administrators
0
IN-GAME
2
ONLINE
0 IN CHAT
Enter chat room
Founded
26 July, 2017
Location
United States